Nikolas Retief
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Ek sien uit om nuwe vriende te maak en graag deel te vorm van die sportspanne.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Diavola Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
IdeaCraft en ek sal outomaties iets kan bou of vervaardig binne sekondes waaraan ek dink.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet ten minste 2 sakke vullis optel en verwyder en herwin. Dit gaan die VVW[vullisverwyderingswet]

‘n Helpie is sinoniem met…
Pret en omgee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Indiana Jones want ek kan die wêreld sien, geskiedenis leer en ''once-in-a-lifetime'' argeologiese ontdekkings vashou.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Listen like Thieves - INXS