Bismarck Rall
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak,deel te neem aan skool aktiwiteite en deel te wees van top skool.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Bobotie

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Spiderman-alles wat Spiderman kan doen

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen werk of skool vir die dag.

‘n Helpie is sinoniem met…
Goedhartig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Maverick-Top Gun want hy is ‘n goeie leier en kan jets vlieg.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Counting Stars-One Republic