Yolandé Rabie
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en nuwe dinge te ervaar.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Mieliepap en melk.

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
See-through :ek sou invisible wou wees sodat ek kan hoor as mense van my praat.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat niemand iets sleg van n ander persoon mag sê nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Daar wees vir mekaar deur dik en dun.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Sarah Cameron uit OUTERBANKS, omdat sy vreeslik mooi is en op staan vir wat reg en verkeerd is.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Stargazing-Miles Smith.