Layla-Mia Raath
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die netbal, om nuwe vriende te maak en deel van die Helpie ketting te word

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Enga - Invisibility

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om almal moet gelyk hanteer word

‘n Helpie is sinoniem met…
Betroubaarheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Mathilda, want sy kan alles doen en sy is baie slim en ek sou wou sien hoe dit voel om deur daardie hoof opgevoed te word

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Koue Kole