Lezé Prinsloo
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Al die nuwe uitdagings, vriende en avonture! Om die Helpie-magic te beleef!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken Strips

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Naam: Laugh out loud, Spesiale vermoë: Om enige ongemaklike situasie in humor te verander,

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Een dag waar almal verniet kan leef, en niemand betaal vir enige iets nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Avonture

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Moana - Sy het n sterk wilskrag, is vreesloos en lief vir die natuur, en om vir n dag so te kan leef, kan mens n groot verskil maak!

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Fireball (Pitbull)