| Juan Pretorius Om nuwe vriende te maak en nuwe uitdagings te beleef. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die naam is Sharkie. My spesiale vermoë sal wees om in iemand se siel te kyk en hulle ware karakter te sien. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy mag net die waarheid praat. ‘n Helpie is sinoniem met… Trots, harde werk en respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Indiana Jones. Hy gaan op baie interessante avonture. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Brother Louie |