Duncan Pretorius
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
sport wat aangebied word (basketbal)

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die pad na Glorie -en vlieg as my spesiale vermoe

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om al die haweloose mense te help

‘n Helpie is sinoniem met…
drome en karakter bou

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Robby Keene- dan kan ek myself verdedig

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Thunderstruck