| Carlo Pretorius Die sport As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Burgers Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rugby22, ek kry nooit seer nie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen huiswerk toegelaat ‘n Helpie is sinoniem met… Gee nooit op nie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Leon Schuster- om almal te kan laat lag Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Hier kom die bokke |