Lana Pillman
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om deel van die Helpie familie te wees en die fun goed soos produksie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ek ken nie videospeletjies nie, maar ek sal graag “healing” vermoë wil he

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet eendag gemors optel en die aarde skoonmaak

‘n Helpie is sinoniem met…
Spanwerk

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Moana want sy’s braaf en ook lief vir die see

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
September - Earth, wind and fire