| Jené Pienaar Nuwe maats te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Busy Bee! Om te kan teleporteer As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet mekaar aanvaar vir wie hulle is ‘n Helpie is sinoniem met… Spesiaal As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Lauren Graham van Gillmore Girls, want sy is hardwerkend, uniek en snaaks. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing |