Maryke Peyper
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe uitdagings

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rollercoaster, om tyd te laat stadiger beweeg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet heeldag lag en gelukkig wees

‘n Helpie is sinoniem met…
Uniek

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Alexa, van Alexa & Katie, want sy is braaf en wys enige iets is moontlik maak nie saak wat die omstandighede is nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Op jou spoor van Brendan Peyper