| Lourens Pauer Die Hot Chocolate; die Interhoër; die Produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Earth Control; wêreldheerser As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy moet een troeteldier aanneem. ‘n Helpie is sinoniem met… pret As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wanda (van Marvel), want ek wil haar “super powers” hê. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Getaway Car - Taylor Swift |