Liam Page
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende maak.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
McDonals se nuggets en chips

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Cricket 24, Beste All Rounder

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy kan verniet koop, almal kry wat hulle nodig het.

‘n Helpie is sinoniem met…
Akademies Prestasie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tom Cruise, hy doen waaghaalsige dinge.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Great Balls of Fire, Danger Zone