| Lian Oosthuizen Sport en nuwe vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Braaivleis en slaai Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Cricket24 en dan is ek die beste krieket speler ooit As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Niemand mag rook of vape nie ‘n Helpie is sinoniem met… Speel en die jongste van die groep As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wolverine Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Last of my kind |