Isabella Oosthuizen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Vir die produksie en om nuwe mense te ontmoet.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sweet and sour pork

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Isabella's Escapades. My spesiale vermoë sal wees dat ek oneindigbare energie en krag het.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vir my stem vir presedent van die wêreld, sodat ek die wêreld kan verander.

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendskap

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ek sou Snoopy van Peanuts wou wees, want hy kan enige iets doen en niemand veroordeel hom nie en hy is ook baie grappig.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Sweet Caroline - Neil Diamond