Hailey Oosthuizen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Blossom en ek kan Blomme en Bome maak groei en mooi lyk

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om komplimente te gee en vriendelik te wees

‘n Helpie is sinoniem met…
Doelgerig

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tangled, want sy sien altyd die goed in Slegte tye en sy is baie vriendelik.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Don’t let me down (Milky chance)