| Jordan Olwagen Nuwe uitdagings op Alle terreine. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Chicken Schnitzel Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rugby 2024, om my span te lei na sukses. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om eerlik en reverdig te wees. ‘n Helpie is sinoniem met… N Hardwerkende, lojale Jongmens. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Tom Cruise, bly heeltyd kalm in uitdagende situasie. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Someday deur One Republic |