| Jordan Olivier Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? McDonalds Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Jordan se wereld, ek kan na verskillende lande reis deur my oë toe te maak en die naam van die land te sê. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet vriendlik wees met mense wat om hulle is ‘n Helpie is sinoniem met… familie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Rapunzel, omdat sy vriendlik is met almal wat sy sien Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Boksemdais {Riaan Benade} |