| Vanzyl Nienaber Al die nuwe vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? My ma se kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rust n speletjie waar jy deur die lewe moet oorleef met ander mense in jou pad en my spesiale vemoë is om mense se gedagtes te kan lees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal eerlik moet wees ‘n Helpie is sinoniem met… Ondersteuner As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? John B van Outer banks hy is baie kreatief en is goed gebou Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Sterre brand |