Nicholas Nicholson
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe dinge te leer, Om nuwe mense te ontmoet en leer ken. En deel te wees van die gees van Helpmekaar

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken wrap

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Mario brothers, en my spesiale vermoe is om nuwe uitdaagings aan te pak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen tegnologie Vir n dag

‘n Helpie is sinoniem met…
Gee altyd jou beste

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Adam Sandler Se karakter in grown ups, Om almal Se slegte Dae in goeie Dae te verander

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
The greatest show