Milah Neveling
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende by te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Mario, om vinnig te kan hardloop en hoog te kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Omgee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Legally Blonde, Elle Woods, al twyfel almal in haar bly sy in haarself glo

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Vellies (Minke Brits)