Saramargot Nativel
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe uitdagings, kennis te verbreed, nuwe tale aan te leer en deel te wees van die Helpie familie en gees

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Waatlemoen

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
PacMan - ek kan vinnig dink en oplossings vir probleme vind sonder dat mense my verklein. Ek volg my drome.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om vir een dag probleem vry te wees

‘n Helpie is sinoniem met…
Groot sukses

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Martha van Jumanji - sy maak wyse besluite, slim, wys, goedgesind aan medemens om ander te help. Nederig

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Meet me half way - Black Eyes Peas