| Milan Nagel Die sport keuses en nuwe maats om by te las. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Milan se lewe en ek kan diere verstaan As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat alles verniet is ‘n Helpie is sinoniem met… Realiteit As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Rachel Green van Friends Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? She’s mine deur Kip Moore |