| Anika Müller Groentjie-Konsert, Nuwe Skool As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hawaiian Pizza met Advokadopeer Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? "Wild Ride" Asemhaal Onder Water & Vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Almal moet hulle hare 'n 'funky' kleur kleur en die hele dag flieks kyk en lekkergoed eet! ‘n Helpie is sinoniem met… Help ander ongeag wat As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Wonder Woman, 'super powers' vir ten minste een dag. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Tsunami |