Danika Mouton
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende en geleenthede

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spaghetti

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Veg vir die waarheid" ek sou n speurder wees en mense se leuns kan sien

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen besoeldeling

‘n Helpie is sinoniem met…
Iemand wat baie vriendelik is en almal wil help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Eleven van stranger things want sy is altyd braaf en vreesloos

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Rise van calum scott