Jaydon Morris
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
ALLES- bv swem,vriende,geesvang en nuwe geleenthede ens.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken ala king

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Xstradon, om alle spesiale vermoens te bemeester

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Alle mense op straat moet n kans gegee word om hulleself te bewys!

‘n Helpie is sinoniem met…
Iemand wat altyd hulle beste gee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Alex rider want hy gaan op spesiale missions as n secret agent

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Praise - Elevation worship