| Johann Boshoff Om nuwe vriende te ontmoet. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fifa. Om altyd nooit op te gee tot laaste minuut nie. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vriendelik te wees met mekaar en nie leliket mekaar te wees nie. ‘n Helpie is sinoniem met… Volhardheid As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? TONY stark (ironman). Want help mense Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Hello ( Dragonette) |