Elrie Moolman
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe mense the ontmoet en om met n nuwe fase van my lewe the begin

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Waatlemoen

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Don't turn back en ek sou mense se gedagtes kon lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
DRA slaapklere vir die hele dag

‘n Helpie is sinoniem met…
Cool

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Rori unit Gilmore girls want sy het met min groot geword maar sy het die beste uit die situasie gemaak

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Beauty and a Beat