| Jayden Momberg Om nuwe vriende te maak, om al die personeel te ontmoet en om deel te word van die Helpie familie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender burger Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? To the rescue- om te vlieg en sterk te wees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om tenminste een gesin in nood te help ‘n Helpie is sinoniem met… Hulp en respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Dr Shaun Murphy van The good Doctor, omrede hy anders is, maar ongelooflik slim is en baie mense se lewens red Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Dancing in the stars - Dodo |