| Milan Minnaar Die produksie! As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Milan’s World - om te kan vlieg! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om my elke jaar in te stem as die president ‘n Helpie is sinoniem met… Behulpsaam As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ek sou Rapunzel wees omdat is nog altyd my gunsteling fliek is Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? You and me deur James Clark |