Elle Miller
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Gebakte aartappels

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die lewe van Elle;Vermoë:Om baie insig in mense te hê.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet eenhonderd persent eerlik wees.

‘n Helpie is sinoniem met…
Fokus.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Anne Cuthbert uit Anne with a E.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Drops of Jupiter deur Train.