| Kiara Meyer ‘n Nuwe begin. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Naam: Watermelone. Vermoë: Ek kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Die mense moet elke papier wat hulle sien optel. ‘n Helpie is sinoniem met… Potensiaal As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Harry Potter, ek wil graag kan magic doen Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Beautiful things - Benson Boon |