Logan Mcleod
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
sport en sosiaal

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Ontdek die buite-ruim Ek wil die ruimte vaarder wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Vrede

‘n Helpie is sinoniem met…
WELPIE

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
VENOM,want is n tipe ruimte wese

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Boerseun