| Nina Maree Om nuwe vriende te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fly Away. Ek kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Alles is verniet ‘n Helpie is sinoniem met… Bevoorregte As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Emily in paris want ek hou van haar energie, idees en uitkyk. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing |