| Mieke Maree Om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Noodles Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? WS Vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? “Yes” day ‘n Helpie is sinoniem met… Vriendelik As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Lucy Chen van Rookie want ek hou baie van haar en haar karakter. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Blue Jeans van Lana Del Rey |