Roxy Mansill
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Vriende, sport, die Helpie kultuur en die produksie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braai vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Great Wall of life. Kan in die toekoms in Sien.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om die wêreld skoon te maak met ? smile

‘n Helpie is sinoniem met…
Staan saam en ondersteun

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Spiderman

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Stop, wag, bly nog ? bietjie