| Pieter Louw Om nuwe maats te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender-wrap Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Call of duty - om bomme te bou! As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om my as hul leier te kies ‘n Helpie is sinoniem met… Goeie maniere en respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? John Wick, want mense respekteer hom Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Dagdrome in Suburbia - Spoegwolf |