Chanté Loubser
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende ontmoet en dinge te leer. My matriekulant beter te leer ken

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Burgers

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Swift life...... Doen dinge in n japtrap.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Gelukkig te wees vol glimlag

‘n Helpie is sinoniem met…
Hulpvaardighede

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Taylor Swift....waaroor haar lewe gaan en hoe sy dit uitleef

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Mastermind....Taylor Swift