| Paul Lombard ? Nuwe begin vir my en nuwe vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? NAAM: Day in the life of me FERMOË: My wense kom waar As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Hê mekaar lief ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand wat nooit opgee nie As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Will Smith, hy is baie snaaks en bekend Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? YOUN BLOOD |