Mia Lombaard
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe maats te maak, en nuwe geleenthede te ondervind

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vrugte

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die naam van die videospeletjie sal die ‘Eternal Voyager’ wees, en my spesiale vermoë is om te ‘time travel’.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vriendelik met mekaar wees.

‘n Helpie is sinoniem met…
Omgee

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ruby Roundhouse van die film Jumanji. Want sy is braaf, baie snaaks, en dans veg is haar spesiale vermoë

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
A Bar Song (Tipsy)