Lu-Mari Liebenberg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te ontmoet.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
My life adveture, " time travel".

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Werk saam.

‘n Helpie is sinoniem met…
Wenner

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ella Kriek: Die boekwinkel tussen die wolke, want sy is net so lief vir boeke soos ek., ,

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Dink aan jou deur Bernice West