Luhan Liebenberg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak en nuwe avonture

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Luhan's World en ek kan invisible word

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
4dag skool en 3dag naweek

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ironman want Tony Starc is baie slim

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Rescue Me - OneRepublic