| Millé Lewis Die nuwe vriende As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sop Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Survivor - En my vermoë is dat ek nooit opgee nie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vir een dag almal te help wat jy sien hulp nodig het en eerder goed te doen as sleg ‘n Helpie is sinoniem met… Kameraadskap As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Rory Gilmore, want om n dag om in haar wereld the lewe dink ek sal interresant wees omdat sy altyd n goeie vriend is, baie boeke lees en sy lewe in n klein cute dorpie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? The adults are talking ~ The Strokes (of n Laufey liedjie) |