Arabella le Roux-Preis
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe mense ontmoet en die Helpie ervaring

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
omelet

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Doodle, my spesiale vermoë is om enigiets te teken en dit sal 'n fisiese voorwerp word.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
As jy eimand ontmoet of sien wat help nodig het, MOET jy hulle help in enige manier wat jy kan.

‘n Helpie is sinoniem met…
gemeenskap

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Edna Mode (The Incredibles) GIRLBOSS!!!

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
She Looks So Perfect (5 Seconds of Summer)