| Clayton le Grange Die gees en die nuwe mense wat ek gaan ontmoet. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? n Wrap Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Adrenaline Chaser, spesiale vermoë, onbreekbaar. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om 'n goeie daad vir iemand te doen wat jy nie ken nie. ‘n Helpie is sinoniem met… Besonders As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman, om mooi meisies te red, tussen geboue te kan swaai, chaos te kan veroorsaak en nogsteeds as die hero gesien te kan word?? Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Thunderstruck - AC/DC |