Zander Laubscher
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
ZL spies en ek kan onsigbaar wees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet een of ander adrenalien aktiviteit doen in

‘n Helpie is sinoniem met…
Friendelikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Alex Rider want hy gaan op baie reise

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
MILLION DOLLAR BABY