Daniël Lamprecht
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Rugby

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braaivleis ?? ??

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Daniel’s got talent. Ek praat baie!

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet met vakansie gaan

‘n Helpie is sinoniem met…
Spesiaal

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Trompie. Dan gaan ek heeldag kattekwaad aanvang

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Seven Nation Army - White Stripes