| Ané Laing n Nuwe begin, om deel te wees van die Produksie en die Koor As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Hoender wraps Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Laughing Laing! Om mense te laat lag tot hulle mae pyn. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat ons almal een groot gelukkige familie kan wees. ‘n Helpie is sinoniem met… Trots en gees As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Joy van Inside Out , want sy kyk en gee om vir die mense vir wie sy lief het. Sy verwelkom altyd ander. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Calum Scott se Rise |