| Kayla Kruger Die busrit en om nuwe mense te ontmoet As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fun 101 - om met enige kattekwaad weg te kom As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Hou op stadig loop! ‘n Helpie is sinoniem met… Kindhearted person As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Deadpool - hy is so cool en snaaks! Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? R U Mine? - Artict Monkeys (2013) |