| Ciara Kroef bus te ry en nuwe vriende te maak en die toneelspel As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? ek speel nie rerig baie games nie maar as ek n spesiale vermoe gehad het sal dit 'mind reading' wees,want ek sal wil weet wat mense van my dink. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? niemand mag rook of 'vape' nie ‘n Helpie is sinoniem met… n persoon wat trots is op hulle self en hulle skool.Hulle is gelukkig waar hulle is.Hulle is lief vir hulle self en wat die skool vir hulle doen. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Rachel van 'friends',want sy toon lojaliteit aan.Sy is baie lief vir haar vriende en familie en sal enigiets doen vir hulle.Sy is ook baie trots op hulle.Sy is nie bang om te baklei vir haar drome nie. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? converse van piesangskille |